Events

CONTENTS

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
M
T
W
T
F
S
S
1
2
3
4
5
19:00 - Tieners
6
7
08:30 - Sondagskool
10:00 - Nagmaal
17:00 - Winter Evangelisasie Skool
8
9
10
11
12
19:00 - Tieners
13
14
10:00 - Erediens
17:00 - Winter Evangelisasie Skool
15
16
17
18
19
19:00 - Tieners
20
21
08:30 - Sondagskool
10:00 - Erediens
17:00 - Winter Evangelisasie Skool
22
23
24
25
26
19:00 - Tieners
27
28
10:00 - Erediens
17:00 - Winter Evangelisasie Skool
29
30
1
2
3
4
5
Tieners
Gr. 8-12. Elke Vrydagaand, behalwe skoolvakansies en langnaweke. Lofprysing en aanbidding, Bybelstudie, leer ken en bou verhouding met Jesus, maak nuwe vriende, kuier, gesels, snoepie.
Sondagskool
Graad 0-12. Elke Sondag behalwe skoolvakansies en langnaweke.
Nagmaal
Elke eerste Sondag van elke maand hou ons as gemeente gewoonlik Nagmaal. Daar is uitsonderings bv. indien 'n normale Nagmaaldiens baie naby aan ons Paaskonferensie [...]
Winter Evangelisasie Skool
Jaarlikse Evangelisasie opleiding. Ontdek die waarheid, eenvoud, en kosbaarheid van die Evangelie Leer hoe om die Evangelie prakties, eenvoudig, tog kragtig met andere te deel.
Tieners
Gr. 8-12. Elke Vrydagaand, behalwe skoolvakansies en langnaweke. Lofprysing en aanbidding, Bybelstudie, leer ken en bou verhouding met Jesus, maak nuwe vriende, kuier, gesels, snoepie.
Erediens
Gemeenskap van die heiliges Lofprysing en aanbidding Woordprediking Gemeenskaplike gebed Geestelike gawes

Events on June 5, 2026
Tieners
5 Jun 26
19:00
A.G.S. Vaalpark
Events on June 7, 2026
Sondagskool
7 Jun 26
08:30
A.G.S. Vaalpark
Nagmaal
7 Jun 26
10:00
A.G.S. Vaalpark
Winter Evangelisasie Skool
7 Jun 26
17:00
A.G.S. Vaalpark
Events on June 12, 2026
Tieners
12 Jun 26
19:00
A.G.S. Vaalpark
Events on June 14, 2026
Erediens
14 Jun 26
10:00
A.G.S. Vaalpark
Winter Evangelisasie Skool
14 Jun 26
17:00
A.G.S. Vaalpark
Events on June 19, 2026
Tieners
19 Jun 26
19:00
A.G.S. Vaalpark
Events on June 21, 2026
Sondagskool
21 Jun 26
08:30
A.G.S. Vaalpark
Erediens
21 Jun 26
10:00
A.G.S. Vaalpark
Winter Evangelisasie Skool
21 Jun 26
17:00
A.G.S. Vaalpark
Events on June 26, 2026
Tieners
26 Jun 26
19:00
A.G.S. Vaalpark
Events on June 28, 2026
Erediens
28 Jun 26
10:00
A.G.S. Vaalpark
Winter Evangelisasie Skool
28 Jun 26
17:00
A.G.S. Vaalpark

Sending

Kontak

Hannes Roos
Sendingvoorsitter

Die opdrag

15 En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom. 16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.”

Markus 16:15-16

Ons werkwyse

8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.”

Handelinge 1:8

Ons sendingbediening is geskoei op die metodiek wat deur Jesus voorgestel is:

  • – Vaalpark
  • – Sasolburg en omstreke
  • – Die groter Suid-Afrika
  • – Bediening buite Suid-Afrika

As gemeente onderneem ons nie sendinguitreike na buite ons “Judea” gebied nie, primêr omdat ons glo dat dit ‘n taak is wat beter gedoen kan word deur persone wat vertroud is met die omgewing, en bekend is aan die mense wat bedien word. Die buite-Judea bediening word dus gedoen deur persone wat geroepe voel om die evangelie in ‘n betrokke land te bring, terwyl dit Vaalpark gemeente se rol is om ondersteuning deur gebed en materiële middele te bied. Ons bediening word sterk beïnvloed deur ons wederkoms-visie van die hereniging van die Jode in hul beloofde land.

Ons sendingjaar loop vanaf Junie tot Mei. Gedurende Meimaand word die gemeente die geleendheid gebied om hul sendingbeloftes te hernu. Lidmate verbind hulself aan een of meer sendelinge/projekte soos hul gelei voel. Hierdie belofte word gemaak bo en behalwe ‘n lidmaat se tiendeverpligting. Tydens die beloftehernuwing kry lidmate ook terugvoer vanaf die sendelinge aangaande hul werksaamhede. Lidmate ontvang ook gereeld persoonlike terugvoer vanaf die sendeling/e wat hul ondersteun.

‘n Sendingkomitee administreer die gemeentebydraes deur die uitbetaling van 50% van die belofte direk aan die sendeling/e, terwyl die oorblywende 50% in ‘n noodfonds gehou word. Soos die benaming aandui word die noodfonds aangewend om gedurende noodsituasies, soos siekte, reis en ander abnormale verpligtinge uit te help. Fondse wat aan die einde van Mei oorbly word aan die sendelinge uitbetaal.

Sedert 1996 blyk hierdie ‘n beproefde en suksesvolle manier van betrokkenheid by sendingwerk te wees.