Events

CONTENTS

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
M
T
W
T
F
S
S
30
1
2
3
4
5
6
09:00 - Gemeente Afsluiting Braai
7
8
9
00:00 - Tienerkamp
10
00:00 - Tienerkamp
11
00:00 - Tienerkamp
12
00:00 - Tienerkamp
13
00:00 - Tienerkamp
10:00 - Nagmaal
14
15
16
17
18
19
20
10:00 - Erediens
21
22
23
24
25
09:00 - Kersdiens
26
27
28
29
30
31
18:00 - Oujaarsdiens
1
2
3
Gemeente Afsluiting Braai
December 6, 2026    
9:00 am - 3:00 pm
Die gemeente se jaarafsluiting braai.
Tienerkamp
December 9, 2026    
Heel dag
Jaarlikse tiener avontuurkamp.
Tienerkamp
December 10, 2026    
Heel dag
Jaarlikse tiener avontuurkamp.
Tienerkamp
December 11, 2026    
Heel dag
Jaarlikse tiener avontuurkamp.
Tienerkamp
December 12, 2026    
Heel dag
Jaarlikse tiener avontuurkamp.
Tienerkamp
December 13, 2026    
Heel dag
Jaarlikse tiener avontuurkamp.
Nagmaal
Elke eerste Sondag van elke maand hou ons as gemeente gewoonlik Nagmaal. Daar is uitsonderings bv. indien 'n normale Nagmaaldiens baie naby aan ons Paaskonferensie [...]
Erediens
Gemeenskap van die heiliges Lofprysing en aanbidding Woordprediking Gemeenskaplike gebed Geestelike gawes
Kersdiens
December 25, 2026    
9:00 am - 10:00 am
Jaarlikse Kersdiens.
Oujaarsdiens
December 31, 2026    
6:00 pm - 7:00 pm
Oujaarsdiens - 18:00
Events on December 6, 2026
Gemeente Afsluiting Braai
6 Dec 26
09:00
A.G.S. Vaalpark
Events on December 9, 2026
Tienerkamp
9 Dec 26
00:00
Events on December 10, 2026
Tienerkamp
10 Dec 26
00:00
Events on December 11, 2026
Tienerkamp
11 Dec 26
00:00
Events on December 12, 2026
Tienerkamp
12 Dec 26
00:00
Events on December 13, 2026
Tienerkamp
13 Dec 26
00:00
Nagmaal
13 Dec 26
10:00
A.G.S. Vaalpark
Events on December 20, 2026
Erediens
20 Dec 26
10:00
A.G.S. Vaalpark
Events on December 25, 2026
Kersdiens
25 Dec 26
09:00
A.G.S. Vaalpark
Events on December 31, 2026
Oujaarsdiens
31 Dec 26
18:00
A.G.S. Vaalpark

Sending

Kontak

Hannes Roos
Sendingvoorsitter

Die opdrag

15 En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom. 16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.”

Markus 16:15-16

15 En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom. 16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.”

Markus 16:15-16

Ons werkwyse

8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.”

Handelinge 1:8

8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.”

Handelinge 1:8

Ons sendingbediening is geskoei op die metodiek wat deur Jesus voorgestel is:

  • – Vaalpark
  • – Sasolburg en omstreke
  • – Die groter Suid-Afrika
  • – Bediening buite Suid-Afrika

As gemeente onderneem ons nie sendinguitreike na buite ons “Judea” gebied nie, primêr omdat ons glo dat dit ‘n taak is wat beter gedoen kan word deur persone wat vertroud is met die omgewing, en bekend is aan die mense wat bedien word. Die buite-Judea bediening word dus gedoen deur persone wat geroepe voel om die evangelie in ‘n betrokke land te bring, terwyl dit Vaalpark gemeente se rol is om ondersteuning deur gebed en materiële middele te bied. Ons bediening word sterk beïnvloed deur ons wederkoms-visie van die hereniging van die Jode in hul beloofde land.

Ons sendingjaar loop vanaf Junie tot Mei. Gedurende Meimaand word die gemeente die geleendheid gebied om hul sendingbeloftes te hernu. Lidmate verbind hulself aan een of meer sendelinge/projekte soos hul gelei voel. Hierdie belofte word gemaak bo en behalwe ‘n lidmaat se tiendeverpligting. Tydens die beloftehernuwing kry lidmate ook terugvoer vanaf die sendelinge aangaande hul werksaamhede. Lidmate ontvang ook gereeld persoonlike terugvoer vanaf die sendeling/e wat hul ondersteun.

‘n Sendingkomitee administreer die gemeentebydraes deur die uitbetaling van 50% van die belofte direk aan die sendeling/e, terwyl die oorblywende 50% in ‘n noodfonds gehou word. Soos die benaming aandui word die noodfonds aangewend om gedurende noodsituasies, soos siekte, reis en ander abnormale verpligtinge uit te help. Fondse wat aan die einde van Mei oorbly word aan die sendelinge uitbetaal.

Sedert 1996 blyk hierdie ‘n beproefde en suksesvolle manier van betrokkenheid by sendingwerk te wees.