Sondagskool Banner
Kinders

16 Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.

Lukas 18:16

6 Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.

Spreuke 22:6

14 So is dit nie die wil van julle Vader wat in die hemele is, dat een van hierdie kleintjies verlore gaan nie.

Matthéüs 18:14

Slider
Kinders

Kinders is vir die Here baie kosbaar en daarom ook vir ons! By ons sondagskool leer ons die kinders van die Bybel, Bybelse waardes, van Jesus, en van die lewe.

Kinders is die volgende generasie wat die leiding moet neem. Die vyand is gefokus op ons kinders, en hy sal alles in sy mag doen om hulle te steel. U as ouers moet een ding besef, as u nie u kind na die Here bring nie dan sal die vyand hulle steel.

Dit help ook nie veel as u bloot die kinders by die Sondagskool kom aflaai, maar nooit self ‘n kerkdiens bywoon nie. Ouers moet die voorbeeld stel en self hul kinders nie net Sondagskool toe nie, maar ook kerk toe bring en die dienste saam met hulle bywoon.

Liewe Mamma en Pappa, wanneer laas was jy self in die kerk saam met jou kinders?!

Sondagskool is elke Sondagoggend om 08:30 by die kerk.

Om u kind te registreer vir Sondagskool kan u die volgende vorm aflaai, invul en vir ons inhandig of epos.

PDF icon

Sondagskool Registrasievorm

Kontak besonderhede

Hoof:
Denise Lambrechts 083 236 2619
Voorskool & Graad 0
Suné de Kock 084 641 6480
Carina Oostendurp 071 458 3529
Nici van As 082 499 5567
Graad 1 & 2
Celeste Beukes 073 837 1825
Lizelle Engels 079 504 6299
Graad 3, 4 & 5
Amelia Giezing 082 453 5814
Lisinda van As 083 232 1478
Graad 6 & 7
Lorianne Landman 084 576 0914
Adéle van Zyl 082 309 2063
Graad 8-12
Hannes Giezing 082 739 3145
Ruan Lambrechts 074 943 9113

Ons Sondagskool Personeel

Sondagskool personeel
Lisinda van As, Pastoor Hannes van As, Nici van As, Amelia Giezing, Hannes Giezing, Lizelle Engels, Adéle van Zyl, Johan van Zyl, Denise Lambrechts (Sondagskool Hoof), Ruan Lambrechts, Carina Oostendurp, Maryna Gouws, Celeste Beukes, Lorianne Landman (Sekretaresse)