
Jaarliks gee ons vir elke Graad 3 kind by een van ons Laerskole ‘n kinderbybel. Hierdie projek hardloop nou al vir 7 jaar, en dit is wonderlik om ook op hierdie wyse by ons gemeenskap betrokke te wees. Die beste geskenk wat jy ooit vir iemand kan gee is die Woord van God!