
Ons nooi u elkeen uit om heerlik te kom saam eet en kuier. Hierdie familiekuier is vir oud en jonk, kinders tot grysaards. Kom eet saam, kom kuier saam. Laat ons bande bou met die res van die gemeente.
Skryf ook in vir die kompetisie. Ons wil sien (en proe) wie maak die lekkerste kamp kos. Pryse te wen!