
Ons nooi u elkeen uit om heerlik te kom saam eet en kuier. Hierdie familiekuier is vir oud en jonk, kinders tot grysaards. Kom eet saam, kom kuier saam. Laat ons bande bou met die res van die gemeente.
Trek ook aan soos boemelaars. Daar is pryse te wen vir die beste boemelaars! Moet dit nie misloop nie.